updated on: Thursday, March 11, 1999

REHOBOTH
1) Nuwe dorpsraad word gekies!
Vir almal was dit effens 'n skok om te hoor dat dit alweer 'n nuwe dorpraad moet gekies word. Daar gaan nie 'n nuwe verkiesing wees nie. Deel van die R.R.A. wette is dat die verkiesde amtenare slegs vir 1 jaar gaan dien en dan gaan hulle herkies word, sowat 30 dae voor die laaste verkiesings datum en slegs in ander posisies.Volgens bewering moet hierdie verkiesing alreeds plaas gevind het. Verdere inligting sal u kan bekom om 'n vergadering by te woon op 24 Februarie 1999 om 14h00 waar u ook self kan sien hoe die verkiesing gedoen gaan word.
Nog geen ooreenkoms het plaasgevind en on sal moet geduldig wees.
2) Kapteins insweering op hande
Die Kapteinsinsweeringe gaan plaasvind op 27 Februarie 1999 in die Evangeliese Kerk, Rehoboth. By hierdie geleentheid gaan die Godsdiens Kommitee teenwoordig wees en gaan die nuwe kaptein , Mrn. John McNab tesame met sy Raadslede, Mrn. Bismarck, Van Wyk en Mrn. Elton Cloete ingesweer word in hulle nuwe ampe.
Mrn. John McNab het die nuwe Kaptein van die Rehoboth Bastergemeente geword. Veels Geluk!


REHO NET
BACK
All rights reserved �